De Kat TV onderhoud met Tienie Pritchard in sy ateljee Feb 2016

Kyk na die De Kat TV onderhoud met beeldhouer Tienie Pritchard in sy ateljee.  Dit word op die volgende tye gebeeldsaai: Vandag:13h00 op kanaal 144 Donderdag: 11h00 (kanaal 144); 18h00(145); 21h30 (145) Vrydag: 13h00(144); 23h00 (145) Saterdag: 16h00 (145) Sondag: 12h00 (145)  

Read More